)

Streek Skietkompetisie – Hoërskool Ermelo skuts wen streekskompetisie

Streek Skietkompetisie. Erries se skuts het besonder goed gevaar tydens die streek skietkompetisie. Die kompetisie het op Morgenzon plaasgevind. Die skietspan van EHS stap as wenners van die streekskompetisie weg!

Tellings wat deur die Errie-skuts geskiet is is as volg:

  • Dehandri Morkel: 1372
  • Pieter de Beer: 1357
  • Altus Boshoff: 1297 (pb)
  • Marla de Jager: 1239
  • Elrize du Preez: 1128
  • Jessica Ashmead: 1081.

Twee laerskool-leerders skiet ook as deel van die Erriespan: Reinhardt de Beer skiet 1093 en Danie Geldenhuys skiet 1067 (pb).

Baie geluk aan die skuts met kolskoot-tellings en die oorwinning van die streekskompetisie!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal