)

Jeugskou – Erries maak skoonskip by OppiPlaas

Jeugskou – Hoërskool Ermelo het verskeie leerders gehad wat deelgeneem het aan die OppiPlaas Jeugskou. EHS se jeugskou-leerders het uitstekend presteer.

Deléne Arnoldi behaal ’n eertse plek in die senior Kulinêre Kuns en Zetske van der Merwe behaal ’n twee plek in dieselfde kategorie.

In die senior Pluimvee-afdeling behaal Sudré Meyer ’n eerste plek en Jade van Strijp eindig tweede.

Martionette Rautenbach behaal ’n eerste plek in die senior Wolskaap-afdeling.

Amahle Nzimande en Anele Mzinyane behaal onderskeidelik ’n tweede en derde plek in die senior Konyn-afdeling.

Nia Möller behaal ’n tweede plek in die Afslaers-afdeling.

Al agt bogenoemde Erries is gekies vir die Mpumalanga-jeugskouspan wat in Oktober aan die Nasionale Jeugskou gaan deelneem in Lichtenburg.

Baie geluk aan elke leerder met hierdie uitsonderlike prestasie. EHS is trots op wat julle bereik.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www/erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal