)

Rugby – Hoërskool Jim Fouché seëvier oor Hoërskool Sentraal

Rugby – Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se eerste rugbyspan het Saterdag, 13 Augustus teen Hoërskool Sentraal gespeel. JF wen Sentraal in die finaal van die stadsliga met ‘n eindtelling van 19-14.

Na afloop van die wedstryd het Jim Fouché ondersteuners ‘n kring gevorm en trots die skoollied uit volle bors gesing.

Die eerstespan afrigters, Corné Erasmus, Neil Murphy en Schalk Malherbe, stem saam dat die seuns se karakter en harde werk die deurslaggewende faktor was gedurende hierdie bepaling.

Hoërskool Jim Fouché spog ook met ligawenners in hokkie en netbal.

JF Eerste rugbyspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jf.co.za

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal