)

You are sponsoring

Streek Skietkompetisie - Hoërskool Ermelo skuts wen streekskompetisie

Streek Skietkompetisie. Erries se skuts het besonder goed gevaar tydens die streek skietkompetisie. Die kompetisie het op Morgenzon plaasgevind. Die skietspan van EHS stap as wenners van die streekskompetisie weg!…