)
Mpumalanga Krieket – Erries gekroon as Mpumalanga-wenners

Mpumalanga Krieket. Hoërskool Ermelo se tweede krieketspan het op 20 Oktober in die Mpumalanga-finaal teen Hoërskool Nelspruit te staan gekom. Tydens EHS se kolfbeurt het die paaltjies aanvanklik gereeld geval,…

Errie Leiers 2023 – Hoërskool Ermelo leiers word bemagtig

Errie Leiers 2023. Tydens vier dae van laataande en vroegoggende, het die Errie leiers van 2023 gekook met nuwe idees om EHS in 2023 na groter hoogtes te lei. Hulle…

Erries Oppie Tong Af – Hoërskool Ermelo presteer nasionaal

Erries Oppie Tong Af. Vier Erries het Hoërskool Ermelo op 13 en 14 Oktober verteenwoordig by die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal. In die Afrikaanse afdeling het die leerders as…

WOW Spelfees – Vier Erries neem deel aan Finaal

WOW Spelfees. Die voorreg het vier van Hoërskool Ermelo se spellers te beurt geval. Hulle kon 15 Oktober deelneem aan die Sanlam WOW Spelfees se nasionale finaal. Die finaal is…

Con Spirito Debatfinaal – Twee Errie-debatspanne onder top 10

Con Spirito Debatfinaal. Die plekplasings van vanjaar se Con Spirito Debatfinaal kompetisie se nasionale finaal is onlangs bekend gemaak. Die kompetisie het van 28 tot 30 September plaasgevind. Vier Errie-debatspanne…

Kunswedstryd – Tien Erries nasionale item wenners by Con Spirito

Kunswedstryd – Hoërskool Ermelo is besonder trots op tien Erries. Hulle is vanjaar tydens die landswye Con Spirito Kunswedstryd as nasionale item wenners aangewys is. Die leerders het eers aan…

Toer na Egipte – Hoërskool Ermelo onderneem ‘n toer

Toer na Egipte. Tien EHS-leerders het die voorreg gehad om ‘n toer na Egipte te onderneem. Die toer het vanaf 3 tot 12 Oktober geduur en die leerders is vergesel…

Mentorvennoot OSW – EHS-leerders as entrepreneurs by Snapspel gekroon

Mentorvennoot OSW. Die Erries het deelgeneem aan Snapspel – ‘n inisiatief van Mentorvennoot OSW. Dit is ‘n praktiese en interaktiewe besigheidsimulasie, Katsjiengville®️. Dit is gebaseer op die werklike bestuur van…

Danelle Streicher – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe onderwyser

Danelle Streicher. Die Erries verwelkom me Danelle Streicher. Me Streicher het BA-drama en -teaterkuns studeer, waarna sy haar N.Gos in die vakgebied Arikaans voltooi het. Sy is getroud met Pieter…

Mpumalanga Rhinos – Rian en Adam Barnard in O.18 krieketspan

Mpumalanga Rhinos. EHS is besonder trots op Rian en Adam Barnard. Hulle is gekies is vir die o.18-Mpumalanga-krieketspan (Mpumalanga Rhinos). EHS wens hulle alle voorspoed toe vir die seisoen wat…

Spoiings – Erries spog weer met spogbundel

Spoiings. Vanjaar se Spoiing-spogskryfstukke van EHS-leerders sluit aan by dié jaar se tema: Errie-hart. Om deel te wees van die Errie-Spoiings, die hartklop van die Erries waar gevoelens, hartstog en…

Interskole Boogskiet – Simoné Maré behaal goeie tellings

Interskole Boogskiet. Simoné Maré is ‘n graad 8-leerder van EHS.  Sy het op 6 en 7 Oktober deelgeneem aan die Interskole Boogskiet Kompetisie te Mistico Equestrian Centre in Paarl. In…

Nasionale Jeugskou – Erries spog met plekke by skou

Nasionale Jeugskou. Al die Erries wat tydens die vakansie aan die Nasionale Jeugskou kampioenskappe deelgeneem het, het elkeen ’n plek onder die top tien van Suid-Afrika behaal. Hierdie is ’n…

SA Bokkiespanne – Erries 7’s spelers gekies vir spanne

SA Bokkiespanne. Die Erries is uitermate trots op die ses seuns wat gekies is vir die onderskeie SA-bokkiespanne. Erries se seuns is gekies vir 7’s-rugby wat plaasgevind het gedurende die…

SA Skietkampioenskap -Errie Skuts presteer uitstekend

SA Skietkampioenskap. Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Ermelo se leerders deelgeneem aan die SA Skietkampioenskap. Die volgende skuts het goeie tellings behaal: Pieter de Beer (1379) Dehandri Morkel (1342)…

Errie Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo onder top 20 in SA

Errie Fast 5 Netbal. Die Errie Fast 5 O.15 netbalspan is onder die top 20 in Suid-Afrika. Na afloop van die Mpumalanga-kampioenskappe vir Fast 5-netbal, het die Erries se O.15…

Matriekafskeid – Die Errie Towerbos sal lank onthou word

Matriekafskeid. ‘n Wonderwêreld van liggies en die mistieke atmosfeer van die majestuese eikebome by Kralinberg. Dit het die graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo verwelkom vir hul matriekafskeid. Verwelkomingsdrankies  is onder…

SA Cross Country – Erries did EHS proud at SA Cross Country championship

SA Cross Country. On 17 September, three Errie athletes took part in the SA-Cross Country championship in Rustenburg. Esmarie Klopper, Bongmusa Vilakazi and Prince Nkosi competed in hard races in…

EHS Krieket – Hoërskool Ermelo Krieket Uitslae

EHS krieket. Die afgelope twee weke het die EHS krieket gemengde weslae behaal. Hiermee die uitslae. Die dogtersspan kom te staan teen Hoërskool Hoogenhout en verloor ongelukkig met vyf paaltjies…

Fast 5 Netbal – SA’s wink vir Erries se O.15 span

Fast 5 Netbal. Twee van Hoërskool Ermelo se Fast 5 netbal spanne het op 24 September aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Die o.17 Flames verloor met 20-24 teen Hoërskool Nelspruit en…

International Fine Arts Association – Erries dans weer tot sukses

International Fine Arts Association. Drie leerders van Hoërskool Ermelo, Alné Olsen, Lianie Farrell en Lana te Water het uitstekend gevaar in dans. Hierdie drie dansers het aan ‘n IFAA (International…

SALA Public Speaking – Ermelo High School won National final round

SALA – Ermelo High School is extremely proud of their Public speaking learners. The learners that participated are Raees Tikly, Zanéke Ludick and Luzaan Durand. They obtained exceptional achievements at…

EHS 7’s Rugby – Erries presteer by Mpumalanga Toernooi

EHS 7’s Rugby. EHS se se O.15 en O.17 7’s rugby spanne het op 16 en 17 September aan die Mpumalanga 7’s toernooi in Piet Retief deelgeneem. Dit was twee…

Stories Innibos writing competition – Curro learner pens her way to top

Stories Innibos writing competition. A grade 12 learner from the Curro-managed Meridian Karino High School in Nelspruit, Mpumalanga, is ecstatic to become a published author. Ezraite Jamile won the Stories…

EHS Fast 5 Netbal – Erries naaswenners by Gert Sibande-uitspele

EHS Fast 5 Netbal. Die Fast 5-netbalspanne van Hoërskool Ermelo het op 12 September aan die Gert Sibande-uitspele deelgeneem. Erries se Flames (o.17) se uitslae: Wen vs Hoogenhout (16-4), wen…

EHS Gholf – Errie-gholfers gekies vir Mpumalanga Spanne

EHS Gholf. Drie EHS gholf spelers is verkies vir die onderskeie Mpumalangaspanne. Tobie Leibbrandt, Zané du Plessis en Zine Jacob (plaasvervanger), sal Hoërskool Ermelo en Mpumalanga verteenwoordig tydens die SA…

Hoërskool Ermelo – Errieraad dra by tot kind se klokhelder toekoms

Hoërskool Ermelo. Jaarliks pak Hoërskool Ermelo se Errieraad ‘n projek aan om die plaaslike gemeenskap te help. Deur kragte saam te snoer en in klasverband te kompeteer, kon die Erries…

Hoëveld Tienertoneelfees – EHS Akteurs blink uit op verhoog

Hoëveld Tienertoneelfees. Die Erries se Hoëveld Tienertoneelstukke het kop en skouers bo die res uitgestaan. Dit was tydens die In-die-Hoëveld -Tienertoneelfees wat Ligbron Akademie vir Tegnologie aangebied het in Hoërskool…

Landloop – Erries presteer tydens Mpumalanga Kampioenskap

Landloop. Drie Errie-langasems het op 10 September deelgeneem aan die Mpumalanga Landloop kampioenskap. Al drie hierdie atlete van Hoërskool Ermelo is gekies vir die Mpumalanga-span. Hulle neem op 1 Oktober…

WOW Spelfees – Errie Spellers wys hul kán

WOW Spelfees. Dertig leerders van Hoërskool Ermelo het op Dinsdag, 6 September, deelgeneem aan die WOW Spelfees te HTS. Die kompetisie het uit twee afdelings bestaan: ‘n babbel- (hardop spel)…

Careers – Three ways to turn university rejection into career redirection

Careers. Over the next few weeks, more than a million determined grade 12’s across South Africa will be hurrying to complete their application for a place at most higher education…

Erries President – Schools That Rock gesels met Johan Strauss

Erries President. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Johan Strauss. Johan, Erries President vir 2023, vertel ons meer van homself en sy leierskap.…

Erries President – Schools That Rock gesels met Mienke Cloete

Erries President. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Mienke Cloete. Mienke, Erries President vir 2023, vertel ons meer van haarself en…

World Robotics Olympiad – Hoërskool Secunda skitter

World Robotics Olympiad. Dana Louw en Divan Swanepoel van Hoërskool Secunda het presteer tydens World Robotics Olympiad kompetisie! Dana Louw en Divan Swanepoel het in Augustus aan die World Robotics…

Kunsuitstalling – Hoërskool Ermelo besoek “Art Fair” in Sandton

Kunsuitstalling. Hoërskool Ermelo se Graad 10 en 11 Visuele kunsleerders is bevoorreg om die jaarlikse kunsuitstalling: ‘FNB Art Fair’ in Sandton te besoek. Leerders is blootgestel aan verskeie style, mediums,…

Impi Visser Toernooi – EHS sorg vir mooi Toernooi

Impi Visser Toernooi. Tennis Tydens die jaarlikse Impi Visser-toernooi wat EHS aanbied, was daar ook hierdie jaar ’n EHS Hoëveld-tennistoernooi. Die deelnemende skole aan die EHS Hoëveld-tennistoernooi was Hoërskool Nelspruit,…

EHS Krieket – Hoërskool Ermelo krieketspelers teken goeie tellings aan

EHS Krieket. EHS se o.14-krieketspan het op 22 Augustus teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal te staan gekom. Die teenstanders teken 155 lopies aan en EHS krieket span verloor die wedstryd…

Gebed vir al die Matrieks – A Prayer to All our Matrics

Gebed vir al die Matrieks. To all the Matrics: Schools That Rock wish all of you a very blessed and prosperous Record exams. May you stay calm during the exams…

Fast 5 Netbal – Erries speel doelgerigte Netbal

Fast 5 Netbal. Vier van Hoërskool Ermelo se Fast 5 netbal spanne het Saterdag, 27 Augustus, aan die Fast 5-toernooi te Hoërskool Middelburg deelgeneem. Die spanne het goeie netbal gespeel…

Nasionale Radikale Redenaars – Madri van Niekerk kwalifiseer

Nasionale Radikale Redenaars. Madri van Niekerk, graad 8-leerder van Hoërskool Ermelo, kwalifiseer vir die Nasionale Radikale Redenaars-kompetisie. Dit vind plaas op 22 Oktober in Boksburg. Slegs een leerder per item…

Interdistrikte Tennis – EHS-tennisspelers gekies vir Interdistrikte span

Interdistrikte Tennis. Verskeie Erries is in 2022 gekies vir die Interdistrikte-tennisspan: Mariska van Biljon (o.19), Madri van Niekerk, Wianke Cloete, Elizma Swart en Dick Rouillard (o.15). Vanaf 26 tot 28…

Hoëveld Tennisliga – Errie-tennisspelers as Mpumalangawenners gekroon

Hoëveld Tennisliga. Vyf van die agt tennisspanne van Hoërskool Ermelo het aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Hierdie leerders was almal wenners van die Hoëveld-tennisliga. Erries se vierdespan dogters het tydens die…

Mpumalanga Landloop – Hoërskool Ermelo atlete in span

Mpumalanga Landloop. Tydens die Mpumalanga landloop-kampioenskap het die Errie-atlete goeie uitslae behaal. Esmari Kloppers eindig vierde in dogters o.15 en Bongmusa Vilakazi eindig derde in Seuns o.17. Ook is daar…