Nasionale Jeugskou. Al die Erries wat tydens die vakansie aan die Nasionale Jeugskou kampioenskappe deelgeneem het, het elkeen ’n plek onder die top tien van Suid-Afrika behaal. Hierdie is ’n besonderse prestasie.
Elke provinsie het drie leerders per ouderdomsgroep ingeskryf. Die kompetisie tydens die Nasionale jeugskou was straf en die deelnemers baie.
Deléne Arnoldi behaal ‘n agtste plek in die Senior Kulinêre Kuns-afdeling met ‘n gemiddeld van 73%.
Sudré Meyer eindig derde in die Senior Pluimvee-afdeling met ‘n uitsonderlike gemiddeld van 85%.
Martionette Rautenbach behaal in die Senior Wolskaap-afdeling ’n vyfde plek met ‘n gemiddeld van 65%. Sy het ook ‘n vierde plek in die groepsklas-afdeling met ‘n gemiddeld van 74%.
In die Senior Konyn-afdeling behaal Anele Mzinyane ‘n negende plek met ‘n gemiddeld van 68%. Amahle Nzimande behaal ’n tiende plek met ’n gemiddeld van 66%.
National Youth Show. All the Erries that participated in the National Youth Show Championships during the holidays each achieved a place among the top ten of South Africa. This is an exceptional achievement.
Each province also enrolled three learners per age group. The competition was punishing and the contestants a lot.
Deléne Arnoldi took eighth place in the Senior Culinary Arts division with an average of 73%.
Sudré Meyer finished third in the Senior Poultry Division with an exceptional average of 85%.
Martionette Rautenbach achieved fifth place in the Senior Wool sheep division with an average of 65%. She also achieved a fourth place in the group class division with an average of 74%.
In the Senior Rabbit Division, Anele Mzinyane took ninth place with an average of 68%. Amahle Nzimande also achieved a tenth place with an average of 66%.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf