)

Hoëveld Tienertoneelfees – EHS Akteurs blink uit op verhoog

Hoëveld Tienertoneelfees. Die Erries se Hoëveld Tienertoneelstukke het kop en skouers bo die res uitgestaan. Dit was tydens die In-die-Hoëveld -Tienertoneelfees wat Ligbron Akademie vir Tegnologie aangebied het in Hoërskool Ermelo se Ouditorium.

“Al wat ek wil hê” (geregisseer deur me Zara-Brezette Büchling) het die eerste plek in die Afrikaanse afdeling behaal. “KameR-5,” geregisseer deur me Mariaan Rust en me Marli Murray, het ’n tweede plek behaal.

Die Erries het ook die volgende individuele prestasies behaal:

Streng geheim

Streng geheim: Leo Luyt behaal ’n silwer sertifikaat, An-Euné van Niekerk behaal ’n silwer sertifikaat en Ruan Grobler ’n brons sertifikaat, almal vir karakteruitbeelding.

Al wat ek wil hê: Johan Strauss behaal die prys vir beste karakteruitbeelding,

KameR-5

KameR-5. die produksie in geheel ontvang ’n brons sertifikaat, ’n goue sertifikaat vir kostuums, asook vir beligting.

Baie geluk met uitstaande vertonings wat weereens ‘n bewys is dat EHS se kultuur van hoogstaande gehalte is.  Hoërskool Ermelo bedank almal wat hul naam ook op die verhoog laat skitter het.

Die geselskap van “kameR-5” met me Mariaan Rust (middel voor) eindig tweede

Hoëveld Tienertoneelfees

The Erries’ plays stood out head and shoulders above the rest during the In-the-Highveld-Teen Scene Festival that was hosted by Ligbron Akademie vir Tegnologie in High School Ermelo’s Auditorium.

“All I Want” (directed by Ms Zara-Brezette Büchling) took first place in the Afrikaans category, “kameR-5”, directed by Ms Mariaan Rust and Ms Marli Murray, took second place.

The Erries also achieved the following individual achievements:

Strict secret: Leo Luyt obtained a silver certificate, An-Euné van Niekerk obtained a silver certificate and Ruan Grobler a bronze certificate, all for character portrayal.

All I want: Johan Strauss wins the prize for best character portrayal,

kameR-5: the production as a whole receives a bronze certificate, a gold certificate for costumes, as well as a for lighting.

Congratulations on outstanding performances which are once again proof that EHS’s culture is of the highest quality.  Thank you for making Ermelo High School’s name shine on stage too!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal