Hoëveld Tennisliga. Vyf van die agt tennisspanne van Hoërskool Ermelo het aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem. Hierdie leerders was almal wenners van die Hoëveld-tennisliga.
Erries se vierdespan dogters het tydens die Mpumalanga-uitspele geëindig as wenners. Die vierdespan seuns was die naaswenners.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








