)
Hoërskool Nelspruit – Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Nelspruit. Nuwe jaar, nuwe gesigte by Hoërskool Nelspruit. Die volgende personeellede word verwelkom: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://nelliesh.co.za/ Foto’s verskaf

EHS Onderwysers – Twee onderwysers slaag verdere opleiding

EHS Onderwysers. In 2022 het twee onderwysers van Hoërskool Ermelo, Me Elzebé van Eeden en Me Tirsa du Toit verdere studies voltooi. Me Elzebé van Eeden het haar BEd Honneurs…

Erries personeel – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe personeel

Erries personeel. Vir die jaar 2023 is die Erries geseënd met ses nuwe personeel lede. Die personeel gaan ook betrokke wees by verskeie sport en buitemuurse aktiwiteite. Alle voorspoed word…

EHS Sport – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe Direkteur: Sport

EHS Sport. Hoërskool Ermelo is met reg opgewonde om meneer Rudy Joubert te verwelkom as die nuwe direkteur van EHS Sport. Meneer Joubert spog met ’n indrukwekkende CV wat getuig…

Christmas Greetings/ Kersgroete – Schools That Rock greetings

Christmas Greetings/Kersgroete. Christmas Greetings to all our schools, teachers, learners and readers of our website. Kersgroete aan al ons skole, onderwysers, leerders en lesers van ons webtuiste. Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Secunda leerders leiers

Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Secunda se leiers is waarlik tops! Twee van Die skool se leiers, Ruan van der Merwe en Ruben Strudom, is tydens die kamp aangewys as Nasionale leiers.…

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe – NHS wen silwer en goud

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe. Hoërskool Nelspruit se twee Suid-Afrikaanse jeug-atletiekkampioene, Ashley Erasmus en Shanese de Clerck, het met drie medaljes huiswaarts gekeer, nadat hulle vanaf 5 tot 9 Desember in…

Kerswense – EHS Hoof wens elkeen ’n Geseënde Kerstyd

Kerswense. “Aan die einde van nóg ‘n glansjaar by die EHS. Dit is dit met dankbaarheid dat ons terugkyk op vele hoogtepunte. Sonder die ondersteuning van soveel rolspelers uit die…

Hoërskool Ermelo – Erries groet ses legendes

Hoërskool Ermelo. Met die laaste funksie vir Hoërskool Ermelo se personeel, het die Erries afskeid geneem van ses van hul staatmakers. Me Anra Mentz en me Zara Büchling, albei oud-Erries…

Football Star – Curro kicks off quest to find star of tomorrow

Football Star. Curro Holdings is honoured to be South Africa’s first school group to join forces with the legendary football coach, Pitso Mosimane, in the questto Create The Player of…

EHS Tennis – Erries bied laerskool-tennistoernooi aan

EHS Tennis. Om die tennisjaar op ‘n hoë noot af te sluit, het EHS ’n tennistoernooi gereël vir laerskoolleerders. Die fokus was om die leerders blootstelling te gee aan wedstryde…

Errieraad 2022 -Samel fondse in vir pawiljoenstoele

Errieraad 2022. Die 2022 Errieraad het onder andere tydens die gholfdag fondse ingesamel. Dié fondse is aangewend om addisionele stoele aan te koop vir die hoofpawiljoen. Dit is veral met…

ATKV Toneelaanbod – Slaggereed en grensloos in 2023!

ATKV Toneelaanbod. Die jaar 2022 was ’n groot hoogtepunt vir die ATKV se toneelaanbod. Duisende toneelliefhebbers het hul terugkeer gemaak na die verhoog en dreunend dapper ook spel vir die…

Erries 2022 – Wat ‘n Jaar Erries!

Erries 2022. Schools That Rock kyk saam met Hoërskool Ermelo na die foto’s van die jaar 2022. Geniet die video! Erries 2022. Schools That Rock takes a look at the…

Ermelo MusiekMeesters – Kers-opvoering deur plaaslike talent

Ermelo Musiekmeesters. Ermelo se gewilde groep plaaslike musikante, die Ermelo Musiekmeesters, het op 17 en 18 November ‘n baie suksesvolle Kersfeeskonsert aangebied. Dit is aangebied in die EHS-Ouditorium. Hulle het…

Skaak Arbiterskursus – Otto van Schalkwyk ontvang titel

Skaak Arbiterskursus. Otto van Schalkwyk, ‘n graad 11 leerder verbonde aan Hoërskool Ermelo, het in Oktober `n Skaak Arbiterskursus afgelê. Otto het nou die titel “Tournament Supervisor” gekry.  Hierdie is…

Puma Rugby – Hoërskool Secunda topspelers beloon

Puma Rugby. Stefan Bezuidenhout (0/16), van Hoërskool Secunda, is aangewys as die Grant Khomo Week Speler van die Jaar 2022. Hy volg in oud-leerder, Bowen Bezuidenhout, se voetspore wie die…

EHS Beheerliggaam – Hoërskool Ermelo personeel word bedank

EHS Beheerliggaam. Die personeelkorps van Hoërskool Ermelo is op Donderdag, 17 November, bederf met ’n uithaler-ete en geskenke deur die Beheerliggaam. Die EHS Beheerliggaam het hul dank uitgespreek teenoor die…

Mpumalanga Hengel – Hoërskool Ermelo leerders in o.19B span

Mpumalanga Hengel. Die Erries is besonder trots op DW du Plessis, graad 8 EHS-leerder, en Juandré Kruger, graad 10-leerder van EHS, wat beide gekies is vir die Noord-Oos Mpumalanga o.19B-hengelspan.…

M.O.T.H organisasie – EHS deel van herdenkingdiens, kranslegging

M.O.T.H organisasie. Die Erries was bevoorreg om op 6 November deel te wees van die herdenkingsdiens en kransleggingseremonie van die M.O.T.H organisasie (Memorable Order of Tin Hats). Hulle het hulde…

SA Gholftoernooie – Hoërskool Ermelo leerders by toernooie

SA Gholftoernooie. Drie Errie-Gholfspelers het onlangs aan verskeie SA gholftoernooie deelgeneem. Tobie Leibbrandt het Mpumalanga van 3 Oktober tot 5 Oktober verteenwoordig. Dit was by die SA-Skole toernooi vir seuns te…

Afrikaanse Ekspo – Hoërskool Ermelo leerders blink uit

Afrikaanse Ekspo. Sewentien leerders van Hoërskool Ermelo het aan vanjaar se FAK Internasionale Afrikaanse Ekspo deelgeneem. Vanjaar se tema was skepe. Die EHS-leerders het uitstekend gevaar en as volg presteer:…

Kerstyd – Errieraad sorg vir stil word en om Kerstyd te waardeer

Kerstyd – Vir Hoërskool Ermelo, en soos vir almal is daar iets ongelooflik spesiaal en wonderlik aan Kerstyd. Juis dáárom doen die Errieraad elke jaar moeite om stil te word.…

Frank Opperman – Hoërskool Ermelo vriende kuier saam

Frank Opperman. Op 27 Oktober het ‘n genotvolle aand afgeskop met ‘n uitstekende vertoning. Een van Suid-Afrika se beste en gewildste akteurs, Frank Opperman, het die gehoor vermaak. Sy vertoning:…

Hoëveld Jeugkoor – Errie gekies as koor se Hoofseun

Hoëveld Jeugkoor. Altus Boshoff, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is verkies tot hoofseun van die Hoëveld-jeugkoor. Highveld Youth Choir. Altus Boshoff, Grade 11 learner of Ermelo High School, was elected…

EHS-Kunsleerders – Hoërskool Ermelo lewer spogwerk

EHS-Kunsleerders. Hoërskool Ermelo se graad 12-Visuele Kunsleerders het 27 Oktober hul jaarlikse kunsuitstalling gehou. EHS-kunsleerders het elkeen drie praktiese take vir die jaar. Konseptualisering word vir elke produk gedoen in…

Radikale Redenaars – Madri van Niekerk eindig tweede

Radikale Redenaars. Madri van Niekerk, leerder van Hoërskool Ermelo, het ’n nasionale tweede plek behaal vir English Second Language by die nasionale rondte van Radikale Redenaars. Radical Orators.  Madri van…

Skryfkompetisie – Erries behaal plekke in Beeld se kompetisie

Skryfkompetisie. Meer as 1000 deelnemers uit elke provinsie het vanjaar met hul skryftalent gespog en aan Beeld se kreatiewe skryfkompetisie deelgeneem. Baie geluk aan Maritz Hancke van EHS wat ’n…

Erries Lourierfunksie – Hoërskool Ermelo leerders vereer

Erries Lourierfunksie. Op 19 Oktober is die Erries beloon tydens die jaarlikse Lourierfunksie. Dit was weereens ’n pragfunksie wat daarvan getuig dat enige iets wat die Erries aanpak, met styl…

Streepbaadjies – Trotse EHS-Graad 11’s ontvang baadjies

Streepbaadjies – Hoërskool Ermelo het op 24 Oktober hulle jaarlikse seremonie gehou. Dit is waar die trotse graad 11’s hul streepbaadjies ontvang het. Hierdie spesiale funksie behels die oorhandiging van…

Marius Smit – Erries onderwyser vereer met meestersgraad

Marius Smit. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Mnr Marius Smit wat sy Meestersgraad onlangs voltooi het. Hy is sedert 2005 verbonde aan Hoërskool Ermelo. Marius het homself onderskei in…

Educational Tour – Erries visit USA on Academic tour

Educational Tour. Three Erries, Ina Mathebula, De La Rey Hattingh and Pieter Landman made their way to America for an educational tour. The tour was from 29 September to 10…

Dans – Errie dans weer plekke los in nasionaal

Dans – Crystal Whipp van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die Talent Africa se nasionale dans kampioenskap. Sy ontvang goud vir beide haar ballet- en moderne dans items. Crystal ontvang…

Matric Exams- Support your child throughout the exams and beyond

Matric Exams. The Matric final exams represent the ultimate test at the end of one’s school career. While it is an exciting milestone, almost all students find this period a…

Matrieks 2022/ Matrics 2022 – Eksamen/ Exams

Matrieks 2022/ Matrics 2022. Gebed vir Matrieks se laaste eksamen op skool. Prayer for Matrics writing their final exams at school. Schools That Rock wens julle sterkte en seën toe…

Erries Tennis – Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Tennisaand

Erries Tennis. Op 13 Oktober het die Erries ’n gesellige tennisaand aangebied waar lede van die gemeenskap, asook Erries ’n baan kon borg vir ’n uur. Tennis het geseëvier en…