Afrikaanse Ekspo. Sewentien leerders van Hoërskool Ermelo het aan vanjaar se FAK Internasionale Afrikaanse Ekspo deelgeneem. Vanjaar se tema was skepe. Die EHS-leerders het uitstekend gevaar en as volg presteer:
Vyf inskrywings het ‘n dubbelgoue toekenning en tien inskrywings het goud ontvang. Vyf inskrywings het silwertoekennings en twee leerders het bronstoekennings ontvang. Die leerders het aan die volgende kategorieë deelgeneem: opstelle, poësie, kuns en dagboekinskrywing.
Afrikaans Expo. Seventeen learners from Ermelo High School participated in this year’s FAK International Afrikaans Expo. This year’s theme was ships. The EHS learners excelled and performed as follows:
Five entries received a double gold award and ten entries received gold. Five entries received silver awards and two learners received bronze awards. The learners participated in the following categories: essays, poetry, art and diary entry.
Dubbelgoud (90%+)
- JF Möller (opstel1) 96%
- JF Möller (opstel2) 94%
- Zané du Plessis (opstel) 92%
- Nqobile Zwane (opstel) 92%
- An-Euné van Niekerk (opstel) 90%
Goud (80%+)
- Jade van Strijp (kuns) 86%
- Zethembe Shongwe (opstel) 86%
- Ina Mathebula (opstel) 86%
- Frikkie de Winnaar (opstel) 86%
- Siphesihle Mashinini (opstel) 84%
- Simoné Kuit (opstel) 84%
- Simoné Kuit (gedig) 82%
- Otto van Schalkwyk (opstel) 80%
- Nia Möller (opstel) 80%
- Gugu Mahlangu (opstel) 80%
Silwer (70%+)
- Franco Gibbens (gedig) 78%
- Nia Möller (gedig1) 76%
- Nia Möller (gedig2) 72%
- Sbongakonke Madela (opstel) 70%
- Katelyn Potgieter (opstel) 70%
Brons (60%+)
- Franco Gibbens (dagboekinskrywing) 68%
- Sudré Meyer (kuns) 62%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf