Dans – Crystal Whipp van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die Talent Africa se nasionale dans kampioenskap.
Sy ontvang goud vir beide haar ballet- en moderne dans items. Crystal ontvang ook silwer vir die model-item.
Tydens die kompetisie is sy gekies om internasionaal te gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Dance
Crystal Whipp from Ermelo High School participated in the Talent Africa’s national dance championship.
She received gold for both her ballet and modern dance items.
Crystal also received silver for the model item. During the competition she was selected to participate internationally.