)

Skryfkompetisie – Erries behaal plekke in Beeld se kompetisie

Skryfkompetisie. Meer as 1000 deelnemers uit elke provinsie het vanjaar met hul skryftalent gespog en aan Beeld se kreatiewe skryfkompetisie deelgeneem.

Baie geluk aan Maritz Hancke van EHS wat ’n derde plek behaal het. Hy het ’n persentasie van tussen 95% en 100% in Afrikaans Huistaal behaal. Isabelle Moussier het ’n vierde plek (persentasie tussen 90% en 100%) behaal het in Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Maritz ontvang ‘n kontantprys en albei leerders kan gratis aanlynkursusse bywoon. Hulle onderwyseres, me Petro Bouwer, het ook ‘n kontantbedrag ontvang.

Bo en behalwe hierdie twee leerders, is daar nog Erries wat presteer het:

  • Nqobile Zwane behaal tussen 80% en 89% vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal .
  • Elandri Swart, Isabella Burgers en Frané Swart behaal tussen 90% en 94% vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
  • Walter van der Walt, Maret Maritz en Zané du Plessis behaal tussen 85% en 89% vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
  • Helené Lotz, Tharina Viljoen, Rinus Louw, Ruan Grobler en Kayleigh Moore behaal tussen 80% en 84% vir Afrikaans Huis

Mag Afrikaans altyd lewend bly in jul gedagtes, harte en monde!

Writing Competition

More than 1000 participants from each province boasted their writing talent this year and participated in Beeld’s creative writing competition.

Congratulations to Maritz Hancke of EHS who took third place. He obtained a percentage of between 95% and 100% in Afrikaans Home Language. Isabelle Moussier also achieved a fourth place (percentage between 90% and 100%) in Afrikaans First Additional Language. Maritz receives a cash prize and both learners can attend online courses for free. Their teacher, Ms Petro Bouwer, also received a cash sum.

On top of these two learners, there are still Erries who have excelled:

  • Nqobile Zwane achieved between 80% and 89% for Afrikaans First Additional Language.
  • Elandri Swart, Isabella Burgers and Frané Swart achieved between 90% and 94% for Afrikaans First Additional Language.
  • Walter van der Walt, Maret Maritz and Zané du Plessis achieved between 85% and 89% for Afrikaans First Additional Language.
  • Helené Lotz, Tharina Viljoen, Rinus Louw, Ruan Grobler and Kayleigh Moore scored between 80% and 84% for Afrikaans House.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal