)

Kerswense – EHS Hoof wens elkeen ’n Geseënde Kerstyd

Kerswense. “Aan die einde van nóg ‘n glansjaar by die EHS. Dit is dit met dankbaarheid dat ons terugkyk op vele hoogtepunte.

Sonder die ondersteuning van soveel rolspelers uit die Ermelo gemeenskap sou die Erries nie hierdie hoogtes kon bereik nie. Ons grootste dank gaan aan ons Hemelse Vader vir bonatuurlike guns.

Namens die personeel van Hoërskool Ermelo wens ons elke Errie, oud-Errie, vriend van die Erries en die Ermelo-gemeenskap ‘n geseënde Feestyd toe. Ons sien uit na ‘n nuwe jaar vol hoogtepunte en suksesse om in die geskiedenisboeke aan te teken.

Die tyd het aangebreek om stil te word en opnuut bewus te word van die wonder van ons grootste geskenk, die geboorte van Jesus Christus. Mag elkeen Sy teenwoordigheid hierdie Kersfees ervaar en die ware rede vir die feesseisoen onthou.

Ons sien daarna uit om in 2023 die Erries terug te verwelkom om, oudergewoonte, hulle uitnemendheid te bewys.

Errie-groete,” Pieter Grobler.

Christmas greetings.

“At the end of another glitzy year at the EHS, it is with gratitude that we look back on many highlights.

Without the support of so many role-players from the Ermelo community, the Erries would not have been able to reach these heights. Our greatest thanks go to our Heavenly Father for supernatural favour.

On behalf of the staff of Ermelo High School, we wish every Errie, ex-Errie, friend of the Erries and the Ermelo community also a blessed Festive season. We also look forward to a new year full of highlights and successes to record in the history books.

The time has come to pause and become aware anew of the wonder of our greatest gift, the birth of Jesus Christ. May everyone experience His presence this Christmas festival and also remember the true reason for the festive season.

We look forward to welcoming back the Erries in 2023 to, as usual, prove their excellence.

Errie greetings,” Pieter Grobler.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Photo supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal