Erries Tennis. Op 13 Oktober het die Erries ’n gesellige tennisaand aangebied waar lede van die gemeenskap, asook Erries ’n baan kon borg vir ’n uur.
Tennis het geseëvier en baie spelers het hul talent op die baan ten toon gestel. ’n Heerlike atmosfeer het geheers terwyl die spelers gespeel het en dié wat nie op die baan was nie, kon heerlik om ’n braaivleisvuur saam kuier.
Die fondse wat ingesamel is, sal aangewend word om meer spreiligte by die tennisbane op te rig.
Die Erries is dankbaar vir elkeen wat deel was in die sukses van 2022 se tennisaand.
Erries Tennis. On October 13, the Erries hosted a cozy tennis evening where members of the community, as well as Erries, could sponsor a court for an hour.
Tennis triumphed and many players showcased their talent on the court. A lovely atmosphere prevailed as the players played and those not on the court could have a wonderful time around a braai fire.
The funds raised will be used to set up more floodlights at the tennis courts.
The Erries are grateful to everyone who was a part of the success of 2022’s tennis night.


More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied
Become a Sponsor








