Hoërskool Nelspruit. Nuwe jaar, nuwe gesigte by Hoërskool Nelspruit. Die volgende personeellede word verwelkom:
- Theresa-Louise Brink (Afrikaans),
- Arina Maas (Engels),
- Liezl Grobler (Rekeningkunde)
- Adele Strauss (Wiskunde)
- Fanu Blignaut (Toerisme)
- Anya Blignaut (Wiskunde)
- Luzaan du Plessis (Ontwerp)
- Anthony Ruschenbaum (LORS en Hokkie afrigter)
- Willem Dercksen (Biokinetikus),
- Marie van der Westhuizen (HHD Matrone)
- Anton van der Westhuizen (Rugby-afrigter)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf