Primêre Meisieskool Oranje. Al die Eendjies van Primêre Meisieskool Oranje is vreeslik opgewonde om terug te wees by die skool.
Alle graad 1, sowel as nuwe leerlinge en personeel, het deur die boog geloop om spesiaal verwelkom te word by Oranje.
Mag 2023 vir elke Eendjie net geluk inhou.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf