)

Erries personeel – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe personeel

Erries personeel. Vir die jaar 2023 is die Erries geseënd met ses nuwe personeel lede.

  • Rudy Joubert is aangestel as direkteur van rugby
  • Mardi Fouché bied vir graad 9, 10 en 11 Rekeningkunde aan
  • Annelies van der Smit bied vir graad 8 Geskiedenis en Wiskunde aan
  • Madri Steenkamp onderrig graad 8 Engels
  • Hannes Viljoen bied graad 8 Wiskunde aan
  • Philip Matfield is verantwoordelik vir graad 8 Tegnologie en vir graad 10 Lewensoriëntering.

Die personeel gaan ook betrokke wees by verskeie sport en buitemuurse aktiwiteite.

Alle voorspoed word jul toegewens en mag die Erries bitter vinnig onder jul vel inkruip en jul harte groen laat klop!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal