)

Gert Sibande Skaak-uitdunne – EHS skaakspelers speel goed

Gert Sibande Skaak-uitdunne. Die skaakspelers van Hoërskool Ermelo het op Maandag, 1 Augustus, met skaakwedstryde vir sowat 7 ure meegeding. Die wedstryde het tydens die Gert Sibande skaak-uitdunne te Ligbron Akademie vir Tegnologie plaasgevind.

Alhoewel dit ’n vreeslike lang dag was, het elke skaakspeler baie geleer en hulle vermoë is tot die uiterste getoets.

Die uitslae is soos volg:

  • EHS se o.19-span het sewe rondes gespeel, waarvan hulle vier gewen en een gelykop gespeel het.  Die span eindig derde.
  • Die o.17-span het ook sewe rondes gespeel, waarvan hulle drie gewen en een gelykop gespeel het.  Dié span eindig vyfde.
  • Die o.15-span het vier rondes gespeel. Hulle wen een en speel een gelykop en eindig vierde.
  • EHS bedank elke skaakspeler wat pligsgetrou elke Woensdagmiddag skaak oefen. 

EHS het Mnr. Maarten van Schalkwyk vir sy tyd, geduld en moeite bedank wat hy aan die Erries se skaak verleen het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://errires.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal