)

Errie-Suprème – Hoërskool Ermelo bak saam met Capital Hotel School

Errie-Suprème. Op 17 en 18 Augustus het die EHS-gasvryheidsleerders die geleentheid gehad om nuwe vaardighede aan te leer. Erries se graad 10, 11 en 12 leerders het die voorreg gehad om saam met Captical Hotel School te werk. Die uitvoerende-Chef en lektor, Ilze Krause, en assistent-Chef, Abigail Lupton, het die leerders touwys gemaak.

EHS se graad 10-groepe het Pekanneut en “choc chip”-muffins gebak. Die graad 11-groepe het Victoriaanse sponskoeke gebak wat met sjokolade ganache versier is. Leerders het ook die tegniek om ’n “naked cake” te versier bemeester. Die matriek groepe het hul jaar goed afgesluit met heerlike Focaccia waar hul lekker gespeel het met garnerings.

CHS het leerders ook ingelig oor verskeie kursusse wat aangebied word by Capital Hotel School. Daar is ook moontlike beroepsgeleenthede in Hotelbestuur en Chefs in verskillende afdelings.

Hoërskool Ermelo se graad 11-groep saam met me Elsa Matthee, hoofchef, Ilze Krause, (regs voor) en assistent-Chef, Abigail Lupton (voor tweede van regs).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal