)
Mpumalanga Eagles hokkie – Morgenzon Landbou spog met kaptein

Mpumalanga Eagles hokkie. Mporgenzon Landbou Akademie is baie trots op Dominique Steyn. Sy is gekies as kaptein vir Mpumalanga Eagles 0/18 hokkiespan. Die Mpumalanga Eagles O/18 hokkie span het in…

Pumas Rugbyspan – NHS wens Pumas geluk met Curriebeker

Pumas Rugbyspan. Die Airlink Pumas rugbyspan het op 25 Junie 2022 geskiedenis gemaak toe hulle die Curriebeker-finaal teen die Griekwas, op hul tuisveld in Kimberley, met 26-19 gewen het. Hoërskool…

Mpumalanga Eagles Hokkie – Jalinri Etsebeth gekies as doelwagter

Mpumalanga Eagles Hokkie. Jalinri Etsebeth, leerder van Morgenzon Landbou Akademie, is gekies as die doelwagter vir die 0/12 Mpumalanga Eagles hokkie span. Die span het deelgeneem aan die Mpumalanga streekstoernooi…

Mozzieweek Krieket – Krieket Uitslae van 14 Julie

Mozzieweek Krieket. Die uitslae tussen Potchefstroom Volkskool vs Jeppe High School; Hoërskool Waterkloof vs Hoërskool Nelspruit; Hoërskool Menlopark vs Potchefstroom Gimnasium; Centurion High School vs Bishops College; Midstream College vs…

Provinsiale Landsdienskamp – Hoërskool Ermelo woon kamp by

Provinsiale Landsdienskamp. Hoërskool Ermelo spog vanjaar met 12 Erries wat gekies is om die provinsiale Landsdienskamp te Blyderivier Adventure Camp by te woon. Die kamp het geduur vanaf Woensdag 29…

Dream Team Krieketspan – Hoërskool Secunda leerders in span

Dream Team Krieketspan. Ses van Hoërskool Secunda se krieketspelers is een van die dae in Nieu-Seeland. Hoërskool Hans Merensky se krieketweek het baie goed verloop en Hoërskool Secunda is baie…

Skole Liga Hengel – Errie-hengel vaar goed tydens skole-liga

Skole Liga Hengel. Op ’n yskoue Saterdag, 16 Junie, het Hoërskool Ermelo se hengelaars aan nog ’n skole-liga hengel byeenkoms deelgeneem. Die visse was skaars, maar die Erries het steeds…

FPASA Dans kompetisie – Crystal Whipp van Hoërskool Ermelo presteer

FPASA Dans kompetisie. Tydens die FPASA- (Federation of Performing Arts South Africa) kompetisie wat op 11 Junie in Newcastle plaasgevind het, het graad 8-leerder van EHS, Crystal Whipp, besonder goed…

Oudste lewende Erries – Ondersteun steeds hul Alma Mater

Oudste lewende Erries. “The best classroom in the world is at the feet of an elderly person.” Die hoof van Hoërskool Ermelo, Meneer Pieter Grobler, het die waarheid in die…

Skiet Kompetisie – Hoërskool Ermelo vaar goed

Skiet Kompetisie. Die Errie-skuts het aan die vyfde prys skiet kompetisie van die jaar deelgeneem en die skuts het weereens baie goed geskiet. Ses van die Erries het hul persoonlike…

Cross Country – EHS athletes represent MPU team

Cross Country – Five athletes from Hoërskool Ermelo represented the Mpumalanga team at the Inter Provincial Cross Country Championships. This event took place on 4 June 2022 at Zonderwater Prison…

Western Games – Christo Mons van Morgenzon Landbou presteer

Western Games. Christo Mons van Morgenzon Landbou Akademie, Mpumalanga, het die naweek van 11 en 12 Junie aan Western Games deelgeneem by Sawmga Bethal. Hy het die volgende prestasie behaal…

Landbou – Erries bied suksesvolle dag aan met MPU Jeugskou

Landbou – Hoërskool Ermelo het ‘n baie suksesvolle eerste Landboudag in Mei 2022 in samewerking met die MPU-Jeugskou aangebied. Eerste Landboudag Lion du Plessis, Mpumalanga se Jongboer van die Jaar…

Rugby – EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal

Rugby -Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het die MPU finaal met hul rugby oorheers. Die o/15A-rugby span het te staan gekom teen HTS Witbank. Na ‘n stryd wat die hele skare…

Hokkie – EHS-seunshokkie sluit seisoen af teen Evander

Hokkie – Hoërskool Ermelo se seuns hokkie het ‘n ongelooflike seisoen beleef. Elke Woensdagmiddag het die groep seuns Errie-guts getoon en as hokkiespan van krag tot krag gegaan. Hoërskool Ermelo…

SANESA Qualifier – EHS Ruiters presteer op Badplaas

SANESA Qualifier. Drie Errie-ruiters, Elizca Lotz, Helené Lotz en Joané van Zyl het op 21 en 22 Mei aan die SANESA QUALIFIER 3 te Badplaas deelgeneem. Elizca Lotz, met haar…

MPU Rugby uitspele – Hoërskool Ermelo spanne vaar goed

MPU Rugby uitspele. Saterdag, 4 Junie, was Hoërskool Ermelo se rugbyvelde die tuiste vir die MPU Rugby uitspele finale van die B-liga en die semifinale van die A-liga van die…

Hoëveld Gholf-liga – Hoërskool Ermelo presteer by Hoëveld-liga

Hoëveld Gholf-liga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het die afgelope seisoen goed gevaar. Die Erries kon vier spanne inskryf vir die Hoëveld-Gholf-liga wat oor vier rondes (Volksrust, Piet Retief, Bethal en Ermelo)…

EHS-Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Ligbron Akademie vir Tegnologie

EHS-Seunshokkie. Op 1 Junie het ‘n groot liga-kragmeting plaasgevind tussen EHS-Seunshokkie en Ligbron Akademie van Tegnologie se seunshokkie op EHS se Astro. Die o/16-span het ongelooflike Errie-guts getoon en bewys…

Kunsmisproewe – EHS Oesbepalings vir maksimum wins

Kunsmisproewe. Hoërskool Ermelo se graad 11-Landbouleerders van 2022 is betrokke by kunsmisproewe. Die doel is om optimale produksie vir maksimale wins te bewerkstellig. “In Suid-Afrika is daar tans R190 miljard…

Mnr/Mej Errie – Wenners aangekondig

Mnr/Mej Errie – Hoërskool Ermelo het hulle mnr/mej Errie 2022 wenners aangekondig. Die Errieraad het aan die leerders die geleentheid gebied om in te skryf vir mnr/mej Errie 2022. Die…

ATKV-Redenaarskompetisie – Errie-redenaars praat plekke los

ATKV-Redenaarskompetisie. Op Vrydag 20 Mei het tien redenaars van Hoërskool Ermelo aan die semifinale ronde van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem te HTS Witbank. Van die 10 leerders het ses leerders plekke…

Wedstryde – Trots dryf Erries bo en behalwe passie tot oorwinnings

Wedstryde – In Hoërskool Ermelo se wedstryde teen Rob Ferreira het trots, bo en behalwe Erries se passie die deurslag gegee. Dié fenominale wedstryde het plaasgevind op Saterdag 28 Mei.…

AVS-bokkiespanne – 69 Leerders van Hoërskool Ermelo gekies

AVS-bokkiespanne. Hoërskool Ermelo is besonder trots om nege-en-sestig leerders te hê wat gekies is as deel van verskeie AVS-bokkiespanne. Netbal Vir die o/14-netbalspan is die volgende dogters gekies: Joané van…

Extreme Dance Challenge – Erries dans eerste plekke los

Extreme Dance Challenge. Op Saterdag, 21 Mei, het twee leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die “Extreme Dance Challenge”. Alné Olsen, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, behaal 91% vir…

Seunshokkie – EHS voer die botoon teen vs Highveld Park

Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie het op Woensdag 25 Mei uitstekende spel, vaardighede en spanwerk teen Highveld Park van Secunda ten toon gestel. EHS se spelers het skouspelagtige doele…

Opedag – Hoërskool Ermelo spog met suksesvolle Opedag

Opedag – Hoërskool Ermelo het ‘n baie suksesvolle opedag gehou. Op Vrydag 20 Mei het Erries die amptelike Opedag gehou. Erries se gemeenskap het twee jaar ná COVID terdeë na…

ATKV Debat – Hoërskool Ermelo staan hul man by debat

ATKV Debat. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 6 Mei, te HTS Witbank aan die provinsiale uitdunne van die ATKV Debat deelgeneem. Die EHS spanne het as volg…

“Die Gelofte” – Hoërskool Ermelo woon teaterstuk by

“Die Gelofte”. Op Sondag, 15 Mei, het 16 leerders van Hoërskool Ermelo ‘n uitstappie na Pretoria onderneem. Hulle het na die teaterstuk, “Die Gelofte”, gaan kyk. Al hierdie leerders is…

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

Podiumpretters – Hoërskool Ermelo leer en presteer. Hulle het deelgeneem aan die Podiumpret kompetisie en besonder goed presteer. EHS is trots op die sprekers en wens elkeen alle voorspoed toe.…

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

EHS-Landsdiens. Tien Landsdiens leerders van Hoërskool Ermelo is gekies vir die Landsdiens Provinsiale Kamp. Die kamp vind DV plaas van 29 Junie tot 3 Julie te Blyde Adventure Camps naby…

Hoërskool Nelspruit revue – Variété 2022 Ingebrand in gehoor se geheue

Hoërskool Nelspruit revue. Nadat jy in die gehoor van Variété 2022 gesit het, is jy net nie meer dieselfde mens as voorheen nie! As jy jou weer kan kry, neurie…

EHS Dogtershokkie – Hoërskool Ermelo se 1ste span kry nuwe uitrustings

EHS Dogtershokkie. Die Hoërskool Ermelo KS Clothing Eerstespan hokkiedogters het pas nuwe uitrustings ontvang. Met die ontvangs van hul nuwe uitrustings, was die dogters baie opgewonde en dankbaar. Meer skolenuus:…

EHS Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Curro Secunda

EHS Seunshokkie. ‘n Strawwe wedstryd tussen EHS en Curro Secunda se o/16-span seunshokkie, is op Woensdag, 11 Mei, op EHS se astro gespeel. Alhoewel die Erries vele pogings aangewend het…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Danel Olivier

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Danel Olivier. Danel is die kaptein van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken…

EHS Biokineticist – Hoërskool Ermelo welcomes Reino Muller

EHS Biokineticist. Hoërskool Ermelo is excited to welcome Reino Muller, the new Biokineticist at the Hoërskool Ermelo gymnasium. After his school career in Hoërskool Evander, Reino obtained his BA (HMS)…

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Rynard Herholdt

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Rynard Herholdt. Rynard is die kaptein van Hoërskool Ermelo in Mpumalanga se 1ste seuns hokkiespan. Hy…

Redenaars – Erries hou naam hoog by die ATKV-uitdunne

Redenaars – Hoërskool Ermelo het hul naam hoog gehou tydens die ATKV-uitdunne. Hoërskool Ermelo het die streeksuitdunne aangebied. Dit was tydens die eerste rondte van die ATKV Redenaars wat Erries…