)

Msukaligwa 1 skaak uitspele – Hoërskool Ermelo vaar goed

Msukaligwa 1 skaak uitspele. Hoërskool Ermelo se skaakspanne aan die Msukaligwa 1-uitspele te Ligbron deelgeneem.

Die o.15-span van Hoërskool Ermelo het 1-5 teen Ligbron se o.15A-span verloor, maar 4-2 teen die o.15B-span gewen.

EHS se o.17-span het gewen met 4-en-’n-half teen die Ligbron o.17-span se 1-en-’n-half.

Die o19’s van die Erries het ’n vriendskaplike wedstryd teen ’n gemengde span van Ligbron gespeel. Ligbron wen 4-2.

Al drie EHS se skaakspanne gaan deur na die Gert Sibande-uitspele wat vandag, 1 Augustus, by Ligbron plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal