)

Grease Dans – Hoërskool Ermelo kuier lekker met Grease dans

Grease Dans. “You’re the one that I want” en “Grease lightning” het die dansbaan laat lewe toe die Erries op Woensdagaand 27 Julie “Summer nights” in die winter kon vier met ‘n heerlike Grease Dans.

Die T-Birds and Pink Ladies het hul danspassies met hope energie uitgevoer! Dit was ook ‘n aand van pret, lekker eet en kuier om die vure.

Baie dankie vir die ondersteuning van ouers en leerders ten bate van die EHS-graad 11’s se matriekafskeidsfonds.

Erries doen álles met oorgawe: “Oh, yes indeed!”

Grease se seuns

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal