)

Landloop Liga – EHS Atlete ryg plekke in

Landloop Liga. Tydens die tweede landloop-liga het die Errie-atlete merkwaardige plekke behaal.

Die Errie atlete het die volgende prestasies behaal:

  • In die seuns O.15-groep eindig Prince Nkosi eerste en Mark Human derde.
  • By die dogters O.15 behaal Esmari Kloppers ’n eerste plek en Khwezi Gumede ’n derde plek.
  • Bongmusa Vilakazi eindig eerste by seuns O.17.
  • Mia Steenkamp behaal ’n eerste plek by dogters O.17.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal