)

Natal Swemkampioenskap – Erries presteer uitstekend

Natal Swemkampioenskap. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die vier Erries wat aan die Natal swemkampioenskap deelgeneem het. Kwalifikasie vir dié kampioenskap is gegrond op die swemmers se prestasies deur die loop van die 2021/2022 swemseisoen.

Dick Rouillard, graad 8, neem deel aan die Level 3 swemkampioenskap, wat op sigself ’n groot prestasie is.  Louis Rouillard, graad 11, het gekwalifiseer vir die Level 2 swemkampioenskappe, maar kon ongelukkig nie gaan deelneem nie.

Celine Hamman, graad 10, en Cules Hamman, graad 8, neem beide deel aan die Level 2 swemkampioenskap en behaal die volgende plekke:

  • Celine behaal twee tweede plekke in onderskeidelik 200m individuele wisselslag en 100m borsslag.
  • Cules behaal ’n eerste plek in 50m rugslag, ’n tweede plek in 100m borsslag en ’n derde plek in 100m vlinderslag.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal