Skeinat Konvensie. Na afloop van die NWU se Skeinat Konvensie is vier Wittebergers vereer vir hulle puik prestasies in die Fisiese Wetenskap Olimpiade! Hanno van der Merwe het die algehele eerste plsk in die Vrystaat behaal.
Gustav Hauptflesich en Francois Cierenberg is gesamentlik in die vierde plek en Lian Jacobs in die sesde plek!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf