Primêre Skool Naudeville – Raadvoorsitters vir derde kwartaal
Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul raadvoorsitters vir die derde bekend gemaak. Die raadslede is Abigail Dicks, Pedri Wilken, Blanche Fourie, Donovan van der Merwe, Chanelle…
ECHS Hokkietoernooi – Primêre Meisieskool Oranje by toernooi
ECHS Hokkie. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein se hokkie-eendjies was die afgelope vakansie baie bedrywig. Oranje se o.13A, o.12A en o.11A hokkiespanne het tydens die vakansie in die ECHS hokkietoernooi…
SA Biathle and Triathle – Cayden Potgieter to World Championships
SA Biathle and Triathle. Cayden Potgieter is a Grade 7 learner from St Andrew’s School in Bloemfontein. He has been chosen for the SA Biathle and Triathle Team who will…
Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
Tennis. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan ‘n tennis toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Jan-Franco du Plessis, Estie Cronje, Nardus Cronjé en Johandre du Plessis het aan…
All Ages Netbaltoernooi – BVHS leerders neem deel
All Ages Netbaltoernooi. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanaf 26 tot 29 Junie aan die All Ages Netbaltoernooi in Boksburg deelgeneem. Die leerders is Lisa Rautenbach (o/14), Clarise…
SA Rugby Girls Week – Maggie Potgieter Griffons match official
SA Rugby Girls Week. Maggie Potgieter, learner from Bethlehem Voortrekker Hoërskool, acted as Griffons match official during the U16 and U18 SA Rugby Girls Week. The rugby week took place…
Karate – KSA SA Open/Elite Combined Tournament 2022
Karate – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die KSA (Karate Suid Afrika) SA OPEN/ELITE Combined Tournament 2022 deelgeneem. Nathan Helm en Liam Craven het die naweek van 15…
National Proverto Olympiad – BVHS leerders neem deel
National Proverto Olympiad. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die finale rondte van die National Proverto Olympiad. Die olimpiade vir hoërskole vind op 3 Augustus plaas. Bethlehen…
SA Skole hokkie – Ntsopa Mokoena van BVHS is gekies vir o/18A hokkiespan.
o/18A SA Skole hokkie – Ntsopa Mokoen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die SA Skole o/18A hokkiespan. Sy ontvang die toekenning as die beste voorspeler van die SA…
Nuwe Personeellid – Primêre Skool Jordania heet nuwe onderwyser welkom
Nuwe Personeellid – Primêre Skool heet mnr Hercu Breitenbach hartlik welkom as die nuwe personeellid by Jorries. Hy is as nuwe onderwyser aangestel wat NW & Tegnologie gaan aanbied. Voorspoed…
ERASA Uithourit Kampioenskappe – Rhoné Naudé presteer
ERASA Uithourit Kampioenskappe. Rhoné Naudé is ‘n Leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Sy het vanaf 5 tot 7 Julie aan die ERASA Nasionale uithourit kampioenskappe deelgeneem te Fauresmith. Rhoné…
Mandela Day – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Mandela Day. “A person’s most beautiful asset is not a head full of knowledge, but a heart full of love, an ear ready to listen and a hand willing to…
Suid-Afrika Junior skermkampioenskap – Berné Beukes wen goud
Suid-Afrika Junior skermkampioenskap. Berné Beukes is ‘n leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Berné het aan die Suid-Afrika Junior skermkampioenskap in Polokwane deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: o.17-Epeé:…
SA Triathle – Amelia Vincent, Eunice selected for team
SA Triathle. Amelia Vincent, learner from Eunice High School for Girls in Bloemfontein, has been selected for the SA Triathle team that will compete in Portugal, 28 October. It will…
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. Hebreërs 11: 1/ Hebrews 1:11. Geloof is om te weet God is dáár/ Faith is what we don’t see.
Western Mounted Games – Mignon Thomas en Mieke du Plooy presteer
Western Mounted Games. Mignon Thomas en Mieke du Plooy is leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Hulle het die naweek van 25 en 26 Junie aan die Vrystaat qualifiers deelgeneem. Viljoenskroon…
SA Hoë-prestasie Hokkie – Luken Brunette in O.16 Groep
SA Hoë-prestasie Hokkie. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se Luken Brunette is in die Suid-Afrikaanse hoë-prestasie o.16-groep ingesluit. Die groep gaan vir die volgende drie dae in Stellenbosch saamtrek. Luken maak hiermee…
Rugby Akademieweek – Tien spelers van Grey Kollege in Vrystaatspan
Rugby Akademieweek. Die O18 Rugby Akademieweek het tydens die skoolvakansie by Hoërskool Hugenote in Wellington plaasgevind. Tien spelers van Grey Kollege het deel gevorm van die Vrystaat Akademiespan. Baie geluk…
MTB: SA XCO Championship – Grey College learner excels
MTB: SA XCO Championship. The Happy Valley Conservation area in Bloemfontein, hosted the SA XCO Championship this year. 360 Of the country’s best cyclists competed in the different age categories.…
SA Schools Rugby – Grey College boys for Saturday’s game
SA Schools Rugby. Grey College is proud of the seven boys who will represent the SA Schools Rugby and South African Schools XV this coming Saturday. They will play a…
SADSAA Junior Gamefish Nationals – Francois Rossouw presteer
SADSAA Junior Gamefish Nationals. Francois Rossouw, leerder van Hoërskool Bothaville, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deel aan die SADSAA Junior Gamefish Nationals deelgeneem. Hy het in St Lucia,…
Thought For The Week/ Gedagte Vir Die Week
Thought for the week. David’s song of thanks/ Dit is God wat oorwinning gee. Psalms 18:31-33/ Psalm 18:32-34
SA Skole Rugbyspan 2022 – Grey Kollege voor met vyf spelers
SA Skole Rugbyspan 2022. Grey Kollege van Bloemfontein loop vanjaar voor met vyf spelers in die SA Skole rugbyspan 2022. Die ander skole is as volg: Hilton College, KZN het…
VKB-rugbyweek – Stefan Myburgh gekies vir Mauritius 7’s, Ierland toerspan
VKB-rugbyweek. Stefan Myburgh, leerder van Hoërskool Hennenman, is die afgelope week tydens die VKB-rugbyweek by Hoërskool Reitz, vir die Mauritius 7’s toerspan sowel as die toerspan na Ierland verkies. Meer…
Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap – Darius Crowther na Morocco
Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap. Darius Crowther, Graad 8-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het negende geëindig in die 0/15 Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap. Die kampioenskap is in Bloemfontein gehou vanaf 27…
SFS Hockey – U14A team won South Regional Tournament
SFS Hockey. Five girls from Eunice High School, Bloemfontein, were included in the u14A SFS Hockey side that won the South Regional Tournament. The SFS u14B side came second. More…
SA Skole Hokkie – Jacques Els van Grey Kollege in O.18B span
SA Skole Hokkie. Jacques Els, Graad 12 leerder van Grey Kollege Sekondêr, is ingesluit in die O.18B SA Skole hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto verskaf
Suid Vrystaat Hokkie – Grey College 18A eindig vierde
Suid Vrystaat Hokkie. Grey Kollege van Bloemfontein se O18A Hokkie span het vierde geëindig in die A-afdeling tydens die IPTs toernooi in Stellenbosch. Die afrigter is Mnr Braam van Wyk…
VKB Rugbyweek – Luiperds as wenners gekroon
VKB Rugbyweek. Baie geluk aan die o.19 Luiperds (Plattelandse Spanne) wat as wenners in die Platteland Finaal van die VKB Rugbyweek gekroon is. Baie geluk en ook dank aan Hoërskool…
VKB Rugbyweek – Agt Platteland spanne sê mekaar die stryd aan
VKB Rugbyweek. Verskeie rugby spanne het tydens die VKB Rugbyweek by Hoërskool Reitz teen mekaar meegeding: Oos-Vrystaat vs Sandveld: eindtelling 12-24. Die speler van die wedstryd was Nr.8, Stefan Mybrugh…
Arende Rugby – Drie spelers van Hoërskool Jim Fouché in RSA toerspan
Arende Rugby. Die Arende Rugby span het derde by VKB rugbyweek in Reitz geëindig. Agt spelers van hierdie span is van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Die Arende-sewesspan met Dillion…
Miss Teen World 2022 – Yulienke Jacobs Miss Teen International SA
Miss Teen World 2022. Yulienke Jacobs, ‘n Graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Miss Teen World Kompetisie in Pretoria deelgeneem. Vier-en-tagtig meisies…
Vrystaat Fietsryspan – Truida Kestell neem deel aan SA Champs XCO
Vrystaat Fietsryspan. Drie fietryers van Laerskool Truida Kestell, Janno Kriel, Inge van Heerden en Deon van Zyl was deel van die Vrystaat-fietsryspan. Die span het aan die SA Champs XCO…
SA O.18A Hokkiespan – Hoër Meisieskool Oranje spelers in span
SA O.18A Hokkiespan. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje is Vrydag, na afloop van die IPT in Stellenbosch vir die SA O.18A-hokkiespan gekies. Ané Janse van Vuuren, Germarie Spershott en…
Cravenweek Rugby – PJ Srauss Griffons speler van die week
Cravenweek Rugby. PJ Strauss is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Hy is aangewys as die Griffons se speler van die week by die laerskole se Cravenweek rugby.…
Suid-Vrystaat Hokkiespan – Oranje Meisies het groot hand in span
Suid-Vrystaat Hokkiespan. Die nege Oranjeniete in die Suid-Vrystaatse o.18A-hokkiespan het ‘n groot hand gehad in dié span se verowering van die nasionale kroon. Dié span het die WP Vrydag in…
Doom Gouws Rugby – Hoërskool Sentraal leerders in O.16B span
Doom Gouws Rugby. Pat Cloete, Steven Smit en Justus Naudé van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, was deel van die Doom Gouws Rugby se Vrystaat o.16B-span wat die Doom Gouws rugby…
Akademieweek Rugby – BVHS spelers in span teen drie ander spanne
Akademieweek Rugby. Ses O.16 rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope week by Heidelberg Volkskool aan die O.16 Akademieweek deelgeneem. Die spelers is Jayden de Jesus, Kamohelo Moses, Karabelo…
Noord-Vrystaat Hokkie – O/14 BVHS verteenwoordig Noord-Vrystaat
Noord-Vrystaat Hokkie. Vyf O.14 hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool verteenwoordig Noord-Vrystaat Hokkie se O.14A span by die interprovinsiale hokkietoernooi in Krugersdorp. Die spelers is Charné Spalding, Zanicka Maree (onder-kaptein), Mia…
Sewes Rugby – Hoërskool Sentraal spelers in Internasionale spanne
Sewes Rugby. Die Arende-sewes rugby span met GF Linde, Jaydon Botes en Christiaan Barnard het die sewestoernooi gewen. Die Arende-span, waarvan 8 spelers Tralies is, het derde geëindig by die…
Hokkie – Hoërskool Fichardtpark leerders by Provinsiale hokkie
Hokkie. Drie hokkie spelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir provinsiale hokkie spanne. Karla Marais en Lana van Deventer neem aan die IPT-hokkietoernooi vir 0/16B spelers deel vanaf…
Rhinoweek Rugby – Hoërskool Bultfontein spelers presteer
Rhinoweek Rugby. Hoërskool Bultfontein is baie trots op die Bulties, Andries De Wet Steyl, Armand Olivier en Lenro Kruger. Hierdie drie manne het vir die Griffons O.14 Plattelandspan in die…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Dink tog aan U verbond/ A prayer for the nation in times of trouble.
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Cloete Jansen v. Vuuren
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Cloete Jansen van Vuuren. Cloete is die kaptein van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se 1ste seuns…
Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Keer terug na twee jaar
Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Daar baie heers groot opwinding oor vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Hierdie toernooi maak ‘n terugkeer na twee jaar se afwesigheid as gevolg van die Covid-19 pandemie.…
Gholftoer – Hoërskool Fichardtpark sluit gholftoer af
Gholftoer. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se gholfspelers het hul gholftoer by Sandy Lane, ‘n baie mooi baan langs die Hartbeespoortdam afgesluit. Die manne het die toer baie geniet. Die beste…
Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS verteenwoordig by SASHOC
Noord-Vrystaat Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/18 hokkiespelers verteenwoordig Noord-Vrystaat hokkie by SASHOC se interprovinsiale hokkietoernooi in Stellenbosch. Seuns: Hloni Mokoena, Dawid Terblanche, Dudu Miya, Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS verteenwoordig…
Griffons Rugby – Matthys Nel Speler van die Wedstryd
Griffons Rugby. Hartlik geluk Matthys Nel van Hoërskool Bultfontein. Hy is aangewys as die speler van die wedstryd. Hierdie skitterende prestasie is behaal vir die Griffons onder 18 Plattelandspan teen…
Craven Week Rugby – Derick Greyling ‘Man of the Match’
Craven Week Rugby. Derick Greyling van Hoërskool Bultfontein wat aangewys is as die speler van die wedstryd vir die Griffons O.13 Cravenweekspan 2022 teen die Grens Plattelandspan. Welgedaan Derick. Meer…
Oranje Meisieskool – Tweede kwartaal gelaai met prsetasies
Oranje Meisieskool. Wat ‘n kwartaal! Kwartaal 2 van 2022 was ’n besonderse een vir Oranje Meisieskool op vele terreine. Oranje is nederig, dankbaar en baie geseënd. Van die hoogtepunte (in…









