Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul raadvoorsitters vir die derde bekend gemaak. Die raadslede is
Abigail Dicks, Pedri Wilken, Blanche Fourie, Donovan van der Merwe, Chanelle de Beer en Sipho Bhiya.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf