)

SA O.18A Hokkiespan – Hoër Meisieskool Oranje spelers in span

SA O.18A Hokkiespan. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje is Vrydag, na afloop van die IPT in Stellenbosch vir die SA O.18A-hokkiespan gekies.

Ané Janse van Vuuren, Germarie Spershott en Leané McLaren gaan vir die nasionale span in ’n toetsreeks teen Namibië speel. Ané, wat die hele tweede kwartaal se wedstryde vir haar skoolspan met ’n dyspierbesering misgeloop het, is as die onderkaptein aangewys. Germarie het ook onlangs van ’n besering herstel. Dit is die tweede keer in sewe maande wat Germarie ’n nasionale span haal. Sy was in Desember ’n lid van die SA o.20-atletiekspan.

Nog twee OMS-spelers, Nicóle le Roux en Naudene Prinsloo, het die SA o.18B-span gehaal. Leané, Naudene en Nicóle se ouer susters, onderskeidelik Jacolene, Matilé en Mikkela, was ook aldrie tussen 2018 en 2020 vir SA-skolespanne gekies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal