SA Hoë-prestasie Hokkie. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, se Luken Brunette is in die Suid-Afrikaanse hoë-prestasie o.16-groep ingesluit. Die groep gaan vir die volgende drie dae in Stellenbosch saamtrek.
Luken maak hiermee ook geskiedenis dat hy die eerste Garsie is wat in ‘n nasionale groep opgeneem is!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto: K Seebach