Suid-Vrystaat Hokkiespan. Die nege Oranjeniete in die Suid-Vrystaatse o.18A-hokkiespan het ‘n groot hand gehad in dié span se verowering van die nasionale kroon. Dié span het die WP Vrydag in Stellenbosch in die IPT-eindstryd met 6-0 afgeransel.
Vyf van die ses doele was deur Oranjeniete aangeteken!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf