Ruiterkuns. Nika Hoft, leerder van Hoërskool Upington, maak weer naam. Narike is gekies as kaptein vir die 3 Gang Ruiterkuns span. Hierdie span gaan deelneem in die VSA op 21 Julie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








