Sewes Rugby. Die Arende-sewes rugby span met GF Linde, Jaydon Botes en Christiaan Barnard het die sewestoernooi gewen. Die Arende-span, waarvan 8 spelers Tralies is, het derde geëindig by die VKB-rugbyweek in Reitz.
Christiaan Barnard van Sentraal is vir die internasionale toerspan na Ierland, en Jaydon Botes, ook van Sentraal, is gekies vir die internasionale sewes rugby span na Mauritius.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf