Griquas Valkeweek Rugby. Die O.16 Griquas Valkeweek Rugby span het hul toer afgesluit met ‘n oorwinning teen Noord-Kwazulu Natal! Die eindtellingtelling was 26-14. Louwan Harper is weereens aangewys as die speler van die wedstryd!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf