Hokkie. Drie hokkie spelers van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir provinsiale hokkie spanne. Karla Marais en Lana van Deventer neem aan die IPT-hokkietoernooi vir 0/16B spelers deel vanaf 7 tot 14 Julie 2022. Hlompho Mahasane neem aan die Regional-toernooi deel as lid van die 0/18 B span. Hierdie toernooi is vanaf 12 tot 15 Julie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf