Nuwe Personeellid – Primêre Skool heet mnr Hercu Breitenbach hartlik welkom as die nuwe personeellid by Jorries.
Hy is as nuwe onderwyser aangestel wat NW & Tegnologie gaan aanbied.
Voorspoed vir die nuwe hoofstuk hier by die Jorrie-familie!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf