)

You are sponsoring

Nuwe Personeellid - Primêre Skool Jordania heet nuwe onderwyser welkom

Nuwe Personeellid – Primêre Skool heet mnr Hercu Breitenbach hartlik welkom as die nuwe personeellid by Jorries. Hy is as nuwe onderwyser aangestel wat NW & Tegnologie gaan aanbied. Voorspoed…