Netbal. Nicola Verryne is ‘n leerder van Hoërskool Outeniqua in George. Sy het gedurende die vakansie aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem. Nicola is, na afloop van die kampioenskappe, aangewys is as een van die o.17 top 35 spelers in die land!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf