VKB Rugbyweek. Baie geluk aan die o.19 Luiperds (Plattelandse Spanne) wat as wenners in die Platteland Finaal van die VKB Rugbyweek gekroon is. Baie geluk en ook dank aan Hoërskool Reitz wat die week aangebied het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf