)

Western Mounted Games – Mignon Thomas en Mieke du Plooy presteer

Western Mounted Games. Mignon Thomas en Mieke du Plooy is leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Hulle het die naweek van 25 en 26 Junie aan die Vrystaat qualifiers deelgeneem. Viljoenskroon het as gasheer opgetree. Die twee Wittebergers het weggestap met die volgende prestasies:

Qualifier 5: Mignon eindig vierde in Junior vlak 4 met Hawk Wing. Mieke is die kampioen in die Junior vlak 3 met Zilla. Met Fire Blaise het sy elfde geëindig.

Qualifier 6: Mignon is die kampioen in die Junior vlak 4 met Hawk Wing. Mieke het derde geëindig met Fire Blaise en 5de met Zilla.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal