Akademieweek Rugby. Ses O.16 rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope week by Heidelberg Volkskool aan die O.16 Akademieweek deelgeneem.
Die spelers is Jayden de Jesus, Kamohelo Moses, Karabelo Chaka, Luttig Roux, Josh Bezuidenhout en Arnold Ras. Die uitslae van die drie wedstryde was as volg:
- Leeus 16-17 verloor
- Valke 17 elk
- Bulle 24-16 gewen
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf