Doom Gouws Rugby. Pat Cloete, Steven Smit en Justus Naudé van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, was deel van die Doom Gouws Rugby se Vrystaat o.16B-span wat die Doom Gouws rugby toernooi gewen het. Die span het die Bulle met 31-14 in die finaal gewen!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf