Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap. Darius Crowther, Graad 8-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het negende geëindig in die 0/15 Suid-Afrikaanse Potspel Kampioenskap. Die kampioenskap is in Bloemfontein gehou vanaf 27 Junie tot 1 Julie.
Darius het ook die prys gewen vir die waardevolste speler vir die Vrystaat 0/15- span. Hy kwalifiseer ook om later vanjaar aan die Wêreld Kampioenskappe in Morocco deel te neem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf