SA Interprovinsiale Hokkie. Vyf leerders van Hoërshool Upington verteenwoordig die Noord-Kaap by die SA Interprovinsiale Hokkie toernooi in Stellenbosch. Die leerders se afrigter is Me Christelle Erasmus.
O.16 Meisies: Gabbi de Gois, Tyhanna Jv Rensburg en Vera-Lee Mulder.
O.16 Seuns: Nico van der Westhuizen en Migael van der Colff.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf