)

ERASA Uithourit Kampioenskappe – Rhoné Naudé presteer

ERASA Uithourit Kampioenskappe. Rhoné Naudé is ‘n Leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Sy het vanaf 5 tot 7 Julie aan die ERASA Nasionale uithourit kampioenskappe deelgeneem te Fauresmith.

Rhoné en haar perd, Arkab Alfa,  het die 206km in die negende plek vir kinderruiters voltooi. Dit is n uitstekende prestasie as in gedagte gehou word dat 298 perde die rit begin het. Slegs 126 perde het die rit voltooi. Dus het 57% van die ruiters nie die rit suksesvol voltooi nie. 

Ten einde te kwalifiseer om aan die Kampioenskappe te mag deelneem, moet die ruiter en perd drie 80km ritte suksesvol voltooi. Ook hier het Rhoné haar staal gewys met drie eerste plekke en drie keer ‘n toekenning ontvang vir die ‘Beste voorbereide perd’. 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal