)

You are sponsoring

ERASA Uithourit Kampioenskappe - Rhoné Naudé presteer

ERASA Uithourit Kampioenskappe. Rhoné Naudé is ‘n Leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Sy het vanaf 5 tot 7 Julie aan die ERASA Nasionale uithourit kampioenskappe deelgeneem te Fauresmith. Rhoné…