World of Dance. Kylie van der Bergh en Leoné Steyn is leerders van Hoërskool Durbanvillle – Hip Hop Crew Dance. Hulle het die afgelope naweek by die World of Dance deelgeneem.
Kylie en Leoné is aangewys as die algehele wenners in die Junior afdeling. Hulle kwalifiseer dus om aan die Nasionale toernooi in Desember deel te neem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
http://www.durbanvillehs.co.za/
Foto verskaf