)

SA Skole hokkie – Ntsopa Mokoena van BVHS is gekies vir o/18A hokkiespan.

o/18A SA Skole hokkie – Ntsopa Mokoen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die SA Skole o/18A hokkiespan.

Sy ontvang die toekenning as die beste voorspeler van die SA Skole hokkie toernooi!

Ntsopa is ook aangewys as speler van die wedstryd tydens haar eerste wedstryd vir die SA o/18A hokkiespan. Hierdie internasionale reeks teen Namibië het plaasgevind by Maties, Stellenbosch.

o/18A SA Skole hokkiespan wen 3-1 teen Namibia.

Marjulyn Myburgh is gekies vir die SA Skole o/18B hokkiespan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal