Tennis. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan ‘n tennis toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Jan-Franco du Plessis, Estie Cronje, Nardus Cronjé en Johandre du Plessis het aan die tennis toernooi vanaf 14 tot 16 Julie deelgeneem.
Die volgende prestasies is behaal:
- Jan-Franco du Plessis behaal 11de plek in 0/13 seuns
- Estie Cronje behaal 9de plek in o/12 dogters
- Nardus Cronje behaal 4de plek in o/10 seuns
- Johandre du Plessis behaal 5de plek in 0/8 seuns
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








