National Proverto Olympiad. Drie leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die finale rondte van die National Proverto Olympiad. Die olimpiade vir hoërskole vind op 3 Augustus plaas.
Bethlehen Voortrekker se leerders wat deurgedring het, is Michaela Bengell (Besigheidstudies), Charne Fouche ( Rekeningkunde) en Inell Pieters (Rekeningkunde).
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf