)

Rugby Akademieweek – Tien spelers van Grey Kollege in Vrystaatspan

Rugby Akademieweek. Die O18 Rugby Akademieweek het tydens die skoolvakansie by Hoërskool Hugenote in Wellington plaasgevind. Tien spelers van Grey Kollege het deel gevorm van die Vrystaat Akademiespan.

Baie geluk aan die Vrystaat Akademiespan wat wat tot die finale deurgedring het teen die Sharks Akademiespan. Tydens die akademieweek is drie van Grey Kollege se spelers aangewys as speler van die wedstryd.

Op dag 1 teen SWD Akademie was Ian van der Merwe van Grey Kollege aangewys as man van die wedstryd deur Supersport Schools. Tat Botha is deur die span as man van die wedstryd aangewys. Op dag 2 teen WP Akademie is Ian van der Merwe deur die span as man van die wedstryd aangewys.

Die Vrystaat Akademiespan het teen die WP Akademiespan met 26 – 25 geseëvier. In die finaal het die Vrystaat Akademie teen die Sharks Akademie met 32 – 20 verloor.

Grey Kollege spelers in span: Mnr HD van Heerden (spanbestuurder en hulpafrigter), Ethan Muller, Ian van der Merwe (Onder-kaptein), Paul Janse van Rensburg, Gerhard van
der Westhuizen, JP Fourie, Mnr Sechaba Matsoele (hulpafrigter), Tat Botha (kaptein), Gunter van Rensburg, AJ Burger, Martin Botha, Hayden Tolmay en Pieter Faber (Biokinetikus)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal